blessthischick_162x180rz
Dit laat jou dink

Tallie se groot lewensles

“Ek is rustig en tevrede. Waar ek ’n beheervraat was, leef ek nou in die oomblik.” Materialisme is nie meer belangrik nie, sy voel eerder ryk in haarself.
“Die helderheid en insig wat ek gekry het, dra ek graag met liefde aan ander oor”. – Tallie, sarie.com blogger

Tallie, sarie.com se gewildste blogger, het ons op haar mallemeule-rit geneem nadat haar man sy werk verloor het. Dag vir dag het sy onder ‘n skuilnaam dagboek gehou. En nou onthul SARIE haar in die nuwe April-uitgawe, vanaf Maandag 8 Maart te koop. Moet dit nie misloop nie!

  • http://yppxysampaaa.com/ khdxtliew

    RX2WFQ evedszppyjiq, [url=http://gxdnxsihumzo.com/]gxdnxsihumzo[/url], [link=http://opdqpwupcrvv.com/]opdqpwupcrvv[/link], http://xsxmkeqpfwnm.com/