grondpad_met_bome
Dit laat jou dink

Tallie

“Ek kyk na die foto van my ouma en oupa wat jare gelede bekende boere in die distrik was en ek wonder: Hoekom het ons almal in die stede beland? Was ons nie veronderstel om altyd grond onder ons voete te voel nie, of het ons uit vrye wil die vlaktes vir blink ligte verruil?” – Tallie

lees haar dagboek-inskrywings oor haar man wat sy werk verloor het.