Tammy-Anne oor mans en haar loopbaan
Foto’s: Aubrey Jonsson Galery
"My loopbaan is vir my ongelooflik belangrik. Nie alle mans kan dít verstaan nie. Ek kan glad nie by iemand betrokke wees wat nie my toekomsvisie deel nie. Watter nut het dit hoegenaamd?" - Tammy-Anne Fortuin, model en aanbieder van Roer!
'n Liefdesghoeroe gee vir haar raad oor haar '5 groot liefdesfoute'. Lees die volledige artikel in jou Februarie-SARIE (vanaf 11 Januarie te koop).
Verwante artikels
-
Agter die skerms saam met Tammy-Anne Fortuin
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 5
Dit het swaardra en hoogklim gekos om die pragfoto's van Tammy-Anne te neem. Kyk die foto's
-
Tammy-Anne Fortuin se skoonheidswenke
SARIE - September 2009 | Kommentaar: 2
Model en TV-aanbieder Tammy-Anne Fortuin, deel haar geheime.
-
Tammy-Anne se 5 groot liefdesfoute - ghoeroe gee raad
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 1
SARIE het Shannon MacNaughton, profiel-opsteller, lewensafrigter en matchmaker van Perfect Partners in Kaapstad, gevra om met Tammy-Anne te gesels oor watter rol persoonlikheid in verhoudings speel. Tammy-Anne vertel oor haar grootste "foute".
-
Tammy-Anne: "Die liefde is 'n reis"
SARIE - Februarie 2010
Sy hou van haar 'Tammy-tyd' en is gans te besig vir 'n man. Tog het TV-aanbieder Tammy-Anne Fortuin saam met SARIE 'n liefdesghoeroe besoek vir 'n kykie na romanse in haar lewe...
















Kommentaar