Dit laat jou dink

Tammy-Anne oor mans en haar loopbaan

“My loopbaan is vir my ongelooflik belangrik. Nie alle mans kan dít verstaan nie. Ek kan glad nie by iemand betrokke wees wat nie my toekomsvisie deel nie. Watter nut het dit hoegenaamd?” – Tammy-Anne Fortuin, model en aanbieder van Roer!

‘n Liefdesghoeroe gee vir haar raad oor haar ‘5 groot liefdesfoute’. Lees die volledige artikel in jou Februarie-SARIE (vanaf 11 Januarie te koop).