Dit laat jou dink

Tango in die reën

”Van die mense wat die show by die Oude Libertas Amfiteater op Stellenbosch gesien het – dis nou Saterdagaand – hoe was daai tango in die stortreën? Wow!’

Op die vrou af 2 se Facebook-groep (vertoning gegrond op die gelyknamige SARIE-rubriek deur André le Roux, met Pedro Kruger en Jolette Odendaal onder regie van Hennie van Greunen. Om vertonings te bespreek, e-pos: henniewtf@mweb.co.za).