Te oud vir jou werk? Hier's raad
Dink en werk jonk, sê die kenners.
- Leer tegnologiese taal verstaan. As jy bv. nie SMS-taal verstaan nie, kan jy belangrike boodskappe en inligting mis.
- Kommunikeer via tegnologie soos Skype met jongeres, en benut podcasts en video-grepe vir opleiding.
- Wees buigsaam. Tegnologie maak dit moontlik dat mense soms vanuit 'n koffiewinkel kan werk.
- Deel jou kennis kort en bondig en vra jonges se mening.
Bron: Anphia Beyers, bedryfsielkundige van Kaapstad
SARIE-joernalis Riette Rust gesels Donderdagoggend 4 Maart tussen 9 en 10 op RSG oor of jy te oud of te jonk vir jou werk is.
Verwante artikels
-
Andre Jacobs werk in Parys, Frankryk, aan fliek oor Saartjie Baartman
SARIE - November 2009
Andre Jacobs het meer as drie maande aan die fliek Vénus Noire geskiet, 'n rolprent wat op Saartjie Baartman se lewe gegrond is. Hy speel Hendrick Cezar, die broer van die man wat Saartjie as slaaf aangehou het.
-
Colin Cowie: "Die beste werk op aarde"
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 1
Die meeste van ons is alte bly die werkjaar staan einde se kant toe. Maar vir ander is dit heeljaar vakansie op kantoor... Soos vir die internasionale partytjiebeplanner, Colin Cowley
-
Gun jouself 'n kans (by die werk)
SARIE - April 2010
Jy sit al so lank in dieselfde (vervelige) pos en verstaan nie hoekom nie. Dalk pootjie jy jouself sonder dat jy dit agterkom.
-
Hoekom is Tallie so stil?
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 9
Vir dié van julle wat wonder hoekom Tallie so stil is...wees gerus. Daar's 'n opwindende projek op pad en sy't 'n bietjie tyd nodig om dit af te handel. Sy's binnekort weer terug op sarie.com met nóg wyshede.
-
Jou beste jare: 20's, 30's 40's, 50's
SARIE - April 2010
As jy net die regte werk kan kry, of die regte man - dán sal jy gelukkig wees. Maar nee, elke lewensfase het sy eie uitdagings. Dit gaan oor hoe jy dit hanteer.
-
Jou werk: Is jy te oud? Dalk te jonk?
SARIE - April 2010
Kollegas kan deesdae maklik 20 of 30 jaar jonger of ouer as jy wees. Leer hoe om relevant te bly in vandag se mededingende beroepswêreld
-
Juanita Daniel het die "beste werk op aarde"
SARIE - Desember 2009
Juanita Daniel, internasionale kreatiewe direkteur en regisseur en veldaanbieder van De Kat-joernaalprogram op SABC3, verklap.
-
Werkende ma's se raad
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 1
















Kommentaar