Terug op hul voete, sterker anderkant uit

Deur Suzette Truter, SARIE - November 2009

"Soms werk babatreë; soms moet jy 'n radikale stap neem" - Kate Emmerson, lewensafrigter wie se geordende lewe in 2008 uitmekaar begin val het.

Lees haar verhaal hier. Nog 2 vroue vertel hulle stories van val en weer opstaan in die November-uitgawe van SARIE.

Verwante artikels

  • 'n Nuwe begin

    'n Nuwe begin

    SARIE - Februarie 2009

    Die woorde 'Jou man het vannag gesterf' het Vivienne Martin van Pretoria se lewe handomkeer verander. Maar sy't die alleenpad saam met haar 3 tienerdogters gestap, en baie geleer

  • Christi Panagio se voete deel van 'n kunswerk

    Christi Panagio se voete deel van 'n kunswerk

    SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 1

    Die menslike voet is ’n meesterstuk in ingenieurswese en ’n kunswerk,” het die Italiaanse kunstenaar Leonardo da Vinci gesê. En pas het ’n Franse fotograaf, Amélie Debray, dié kuns vasgevang in ’n reeks besonderse swart-wit foto’s van 46 Suid-Afrikaners wat diep spore in ons samelewing getrap het.

  • Kies 'n nuwe lewe bo wraak

    Kies 'n nuwe lewe bo wraak

    SARIE - Oktober 2007

    Hy los jou. Dis pynlik en ruk jou hele wese. Hoe verwerk jy dit? Wat laat sommige vroue die pad byster raak en oorgaan tot skokkende dade?

  • Uitbranding, keer dit betyds

    Uitbranding, keer dit betyds

    SARIE - Oktober 2009

    As jy nooit ontspan nie kan jy onproduktief en onkreatief raak – en dalk uitbrand. Met ernstige gevolge...

Kommentaar

Web Development by FormFunction