Tevrede kind, gelukkige grootmens
"Aanvaar jou kind onvoorwaardelik, dan sal hy 'n volwassene word wat homself aanvaar" - Christa Visagie, sielkundige en speelterapeut van Pretoria.
As my kind tog net eendag gelukkig is ... Dit bly die gemeenskaplike versugting van menige liefdevolle, goedbedoelende ouer. En kenners is dit eens: Al is daar geen waarborg vir geluk nie, is daar tog sekere basiese dinge wat jy as ouer kan doen om jou kind se kans te verbeter om eendag 'n gelukkige, gebalanseerde volwassene te wees. Drie kindersielkundiges deel hul belangrikste insigte.
Lees verder in jou November-SARIE
Verwante artikels
-
"Ons het 'n Kongolese babatjie aangeneem"
SARIE - Desember 2009
Madri Swanepoel (Nataniël se suster) en haar man, Aleit (stigter van die Die Aleit Groep, wat troues en gesellighede koördineer), het al vóór hul verlowing daaraan gedink om 'n baba van 'n ander Afrika-land aan te neem.
-
'n Baby Boomer-ma oor haar Generasie Y-kinders
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 1
-
As ’n kind seerkry
SARIE - April 2007
As jy ‘n klein oorloggie wil veroorsaak, moet jy in die teenwoordigheid van ’n ma of ouma te kenne gee dat ’n ander baba die oulikste dingetjie in die wêreld is.
-
Jou kind en aspirien
SARIE - Junie 2009
Hoekom is aspirien gevaarlik vir jou kind? Lees ook oor vroue en hartsiektes, jou metaboliese spoed en menstruele siklus en 'n Afrikaanse gesondheidsgids vir vroue
-
My kind en ADHD - ma's vertel
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 7
-
Oprah se sêgoed
SARIE - November 2009
















Kommentaar