Dit laat jou dink

Tevrede kind, gelukkige grootmens

“Aanvaar jou kind onvoorwaardelik, dan sal hy ‘n volwassene word wat homself aanvaar” – Christa Visagie, sielkundige en speelterapeut van Pretoria.

As my kind tog net eendag gelukkig is … Dit bly die gemeenskaplike versugting van menige liefdevolle, goedbedoelende ouer. En kenners is dit eens: Al is daar geen waarborg vir geluk nie, is daar tog sekere basiese dinge wat jy as ouer kan doen om jou kind se kans te verbeter om eendag ‘n gelukkige, gebalanseerde volwassene te wees. Drie kindersielkundiges deel hul belangrikste insigte.

Lees verder in jou November-SARIE