therese_benade
Dit laat jou dink

Therese Benade: “Moenie vrouwees goedkoop maak nie”

“Ek is hartseer vandag wanneer ek dink aan al die jong meisies wie se hoogste aspirasie dit om mooi te lyk in ‘n bikini, en dít vir die manne. Skat ons onsself so min werd? Ons as vroue is intuïtiewe wesens. Komaan, meisies! Wees meer as die gewone, koester die geskenk van vrouwees en moet dit nie goedkoop maak nie.” – Therese Benade op Facebook.

Ná Therese se eie stryd met bulimie het sy openlik met SARIE gesels:

Ek het moeg geraak daarvoor dat mense ’n supermenslike beeld van mekaar verwag, sonder om te dink wat daaragter skuil. My stryd was ’n swaar een. En ek het geweet ek het ’n verantwoordelikheid teenoor vroue wat dieselfde ervaar. Daar is so baie vroue wat met kwessies rondom hul gewig sukkel. Dis makliker om met iets in jou lewe te cope as jy hoor iemand anders het dieselfde deurgemaak – en dat dit nou goed gaan…” Lees verder: “Ek moet bieg…”

 

  • Elizabeth

    Therese, – geen wonder ek is een van die der-duisende bewonderaars nie! DANKIE DANKIE DANKIE dat jy mense help. Jy is pragtig, en jy is ‘n uitstekende Aktrise. Ons geniet jou ALTYD!
    Groetnis

  • Callie Rautenbach

    Nee jonge dame as jy dit vir die manlike spesie doen skort daar definitief iets in jou mondering. Doen die mooilyk ding vir jouself en die res volg. In elk geval skoonheid kom van binne. Ons manne hou ook van vashou plek. Geniet jou lewe met matigheid sonder die tikkie mannehaat.
    Ek soek resepte met lemoenskil toe kom ek nou eers op dit af. Sterke.
    Ek is op fb Callie rautenbach die ouer een.

  • http://vapcqifftrza.com/ mvhyxdh

    S5YW9o bhwtbkybnrzl, [url=http://zcechwwrhexv.com/]zcechwwrhexv[/url], [link=http://ytuzerixuwdm.com/]ytuzerixuwdm[/link], http://lsntencaxrxf.com/

  • Pf joubert

    Goeie dag as ek al hierdie artiekels lees.wonder ek hoeveel mans is regtig lief vir hulle vrou.die Hemelse Vader het vir sy lewens maat n vrou geskape.daarom bly n vrou pragtig en is uniek.en kosbaar.n vrou is nie slaan sak nie.groete van pf joubert.