therese_benade
Dit laat jou dink

Therese Benade

“Ek het besluit ‘n skuldgevoel beteken niks, dat ‘n mens eerder iets moet doen. Een sekond, een sent – dis al wat dit vat om te begin, en voor jy weet het jy gehelp. As ek iets vir ‘n kind kan beteken, is ek geseënd.” – Therese Benade, aktrise en beskermvrou van die Abraham Kriel-Kinderhuis op Potchefstroom. Besoek ook www.nimueemilyfund.co.za