"My vrou is bipolêr depressief"

SARIE - Mei 2010

"Aanvanklik het dit my goed laat voel om die versorgende, ondersteunende een te wees. Maar ek het al hoe meer selfgesentreerd geraak, wat die situasie net meer onstabiel gemaak het. Ek het egter onlangs self weens stres in 'n diep depressie verval, en nou weet ek werklik hoe dit voel, ek het daardie pyn ervaar. Ek het meer begrip vir wat sy moet deurmaak en my ingesteldheid het heeltemal verander. Ek probeer haar werklik die ondersteuning en onvoorwaardelike liefde gee wat sy nodig het." - John Gradidge vertel in die Mei-uitgawe van SARIE van die pad wat hy en sy vrou met haar bipolêre depressie stap.

Lees die volledige storie

Verwante artikels

Galery

  • John en Chantelle Gradidge
  • sr1005selfhoof.jpg

Kommentaar

  • My kind lei aan depressie en angs en hy is nou 11 jaar oud, en dis vir my so moeilik om te aanvaar ek dink in die sin is ek dalk naief om dit nie te glo nie. Hy het op 'n stadium gese hy wil selfmoord pleeg en ek het hom so uit getrap, maar hy is net nooit happy nie. Wat moet ek doen?

    14de Nov. 2011, 10:37

Web Development by FormFunction