Dit laat jou dink

Troukoors

As die liefde in jou oë skitter en die koninklike troues het jou aangesteek, hou dié raad van FNB Trustdienste in gedagte:

  • Vind eers uit volgenswatter moontlike ooreenkomste julle kan trou enwat die finansiële implikasies is.
  • Wanneer julle ’n voorhuwelikse kontrak opstel, maak seker jy benut die potensiële boedelbelastingvoordele.
  • As julle gaan saamwoon, stel ’n saamblyooreenkoms op wat julle albei sal beskerm.
  • Hersien ook jou huidige testament.
  • As jou maat finansieel afhanklik is van jou, maak seker jy het genoeg kontant om in sy of haar behoeftes te voorsien.

Vir meer: 0860 102 763, e-pos: trustservices@fnb.co.za