phyllis_ander
Dit laat jou dink

Verander van bank – Maklik

Dis makliker as wat jy dink. Al wat jy nodig het, is jou identiteitsdokument en ’n bewys van adres. As jou aansoek aanvaar word, moet jy jou huidige bank magtiging gee om besonderhede van jou debietorders en ander oorplasings aan jou nuwe bank te verskaf. Jy sal ook organisasies vir wie jy só
betaal, in kennis moet stel van jou nuwe bankbesonderhede.

Bron: charl nel van capitec Bank www.capitecbank.co.za