Vergifnis na 'n affair?
Foto’s: Phyllis Green Galery
Marie Opperman vertel oor vergifnins na haar man 'n affair gehad het: “Ek weet hoe belangrik vergifnis is. Dis sleg vir ’n mens self as jy nie kan vergewe nie; jy moet dit om jou eie beswil doen. Soms dink ek dat ek hom vergewe het, en ander dae is ek weer kwaad vir hom. Dalk werk vergifnis soos baie ander dinge – jy gee ’n treetjie vorentoe, en dan weer een of twee agteruit. Hopelik gaan ek binnekort die punt van volslae vergifnis, sonder enige treetjies agtertoe, bereik. Partykeer wonder ek ook: Is dit dalk makliker om te vergewe wanneer iets, of iemand, nie meer vir jou heeltemal so belangrik is nie?”
Verwante artikels
-
"Ek vergewe jou, Eugene" - jong vrou ontmoet ma se moordenaar
SARIE Junie 2012
Marcia Khoza (29) het apartheid-moordenaar Eugene de Kock vergewe vir haar ma se dood. Nou wil sy ander help om ook vrede te vind
-
Affairs - Wat dryf die ander vrou
SARIE September 2010
-
Affairs met bekendes: Wat dryf die ander vrou?
SARIE September 2010
Die een ná die ander bekende man se buite-egtelike verhouding(s) kom deesdae op die lappe. Die vraag is: Watter soort vrou begewe haar in só ’n riskante situasie?
-
Dr. Eve oor affairs
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 4
-
Hoe vergewe ’n mens ná 'n affair?
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 2
-
Is tien affairs baie erger as een?
SARIE - November 2010
-
Om 'n affair te hê - twee vroue vertel openhartig
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 37
Twee vroue, twee affairs, twee kante van die saak
-
SARIE-forumgebruiker oor affairs
SARIE - Junie 2009
















Kommentaar