Dit laat jou dink

Vir hulle wil julle op SARIE se voorblad sien…

Volgens ‘n facebook-opname is onderstaande van die vroue wat julle op SARIE se voorblad wil sien. Hier en daar was daar ‘n man (veral Madiba en Morné Steyn), en ‘n paar van julle het jul dogters voorgestel. Gaan kyk op sarie.com se facebook-blad as jy dit gemis het:

Amor Vittone
Gretha Wiid
Andriëtte Norman
Shaleen Surtie-Richards
Nianell
Sasha-Lee Davids
Jody Williams
Helen Zille
Gina Athens
Cheree
Lize Beekman
Lianie May
Karen Zoid
Dunay Nortje
Tanya Fourie
Carike Keuzenkamp

Wat dink jy?

of skryf in die kommentaar-boksie hieronder…

  • Susan Owen

    Ek voel weer dat ons baie ander mooi vroue van Suid Afrika op die voorblad die geleentheid moet gee dat ons hulle beter kan leer ken, al die bekende name was nou al op voorblaai van talle tydskrifte en ek dink mens moet ‘n nuwe rigting inslaan. Gewone vroue soos ons, almal het iets om by te dra en waaroor julle kan skryf en daar is regtig pragtige vroue daar buite

  • Elsie

    Ek stem saam met Susan, ons moet aanbeweeg van dieselfde voorbladfoto’s – mens begin moeg raak vir dieselfde artikels en dit kan die verkope van die tydskrif begin affekteer. Hoekom nie ‘n wedstryd hou vir ‘n voorbladfoto nie? Nuwe fotos en nuus oor gewone vrouens daar buite sal welkom wees.

  • Sekondeer vorige kommentaar