sr0902myselfdinge_04_
Dit laat jou dink

Vir my Valentyn

Ek verstaan nie hoekom Kupido gekies is om Valentynsdag te verteenwoordig nie. Wanneer ek aan romanse dink, is die laaste ding in my gedagtes ‘n kort, mollige kleuter wat na my toe aankom met ‘n wapen — Anoniem

As die liefde blind is, waarom is onderklere so gewild — Anoniem

Gravitation is not responsible for people falling in love — Albert Einstein

I’ve fallen in love many times … always with you — Anoniem