Vriend of vyand?
Hoor wat Natasha Sutherland te sê het oor jou vyande.
Die Amerikaanse digter Henry Longfellow het gesê: “As ons die geheime geskiedenis van ons vyande kon lees, sou ons in elkeen se lewe genoeg seer en lyding vind om van al ons
vyandigheid te vergeet.” Ons leef nie in storieboeke waar karakters óf slagoffers óf vyande is nie.Mense het vele dimensies en ons moet gemeenskaplike terreine van menslikheid en empatie vind. Deernis beteken nie jy verskoon swak gedrag nie.Dit help jou wel om op te hou om jou dinge persoonlik aan
te trek en só die greep te verswak wat iemand anders se oortredinge op jou het.
Verwante artikels
-
Natasha Sutherland kry 'n make over. Kyk hoe lyk sy nou!
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 54
In Julie 2010 twiet Natasha: "Bye bye long hair." En die SARIE-span het besluit dat ons daar moet wees wanneer haar lokke grond toe val. Só het die nuwe 'rock chick'-voorkoms stap-vir-stap gebeur.
-
Natasha Sutherland se nuwe kinderboek op pad
SARIE - Junie 2010
Natasha Sutherland se nuwe kinderboek, Green & Blue (Groen & Blou in Afrikaans), wat sy saam met haar ma, Kenlynn, geskryf het, verskyn in Junie, berig haar webtuiste www.natashasutherland.co.za.
-
Natasha Sutherland: "Ek glo nog in die liefde"
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 7
Die emosies oor 'n ontroue man waardeur Amor Vittone nou gaan, het Natasha Sutherland al deels verwerk: Woede, hartseer, vergifnis ... maar sy glo nog aan die liefde!
















Kommentaar