sr0912aletheine3
Dit laat jou dink

Vrou van man op Air France-ramp maak hart oop

“My kinders hou my geanker in die werklikheid. Ek besef dat my ingesteldheid húl geluk gaan bepaal.”
- Alet Heine wie se man was op vlug 447 was wat tussen Rio en Europa verdwyn het. Dit het haar lewe vir altyd verander. Maar sy en haar 3 dogters pak 2010 met nuwe moed aan.

Lees die volledige onderhoud in jou Maart-SARIE - nóú te koop