Dít het die resessie vir Tallie geleer
"Die huidige resessie het menige van ons hard getref. Daar is egter uitkoms. Ons sien dit nie aldag nie, maar daar is. Dit gaan oor jou gesindheid teenoor die resessie. Vir baie mense was dit ‘n uitkoms waarvoor hulle gewag het. Hoe? Hulle het geleenthede raakgesien wat ander misgekyk het. Hulle het hul koppe opgelig en moontlikhede raakgesien, terwyl ander kop-onderstebo gesit en treur het." - Tallie, sarie.com-blogger en ons stem van die resessie.
Become a possibilitarian. No matter how dark things seem to be or actually are, raise your sights and see possibilites - always see them, for they're always there. - Dr. Norman Vincent Peale
Verwante artikels
-
Hoekom is Tallie so stil?
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 9
Vir dié van julle wat wonder hoekom Tallie so stil is...wees gerus. Daar's 'n opwindende projek op pad en sy't 'n bietjie tyd nodig om dit af te handel. Sy's binnekort weer terug op sarie.com met nóg wyshede.
-
Martie Swanepoel blog: Blogband
SARIE Augustus 2010
Ian Roberts kyk my nuwe digitale bandopnemertjie verdag aan.“Nou hoe weet ons dit wat ons nou praat, is in daai dingetjie?”
-
Ontmoet die ware Tallie - sarie.com se gewildste blogger
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 26
Op sarie.com het sy aangrypend geskryf oor haar emosies nadat haar man sy werk verloor het. Nou onthul ‘Tallie’ haar identiteit en vertel hoe haar lewe verryk is.
-
SARIE-joernalis blog uit haar ‘kantoor’ in Parys
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 7
Ek is gemoisturiseer en ge- Jean Paul Gaultureer-geparfumeer. (Ek smeer nie lipstiek aan op 'n deadline nie, dit vlek my keyboard as ek hom soms byt.) Nou moet daai mannetjie vir wie ek al 'n duisend boodskappe en e-posse gelaat het my net terugbel.
-
Sarie.com-blogger Tallie se boek nou op die rak!
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 2
"Skat, ek is ge-retrench." Dis woorde wat menige vrou (en man) in dié dae vrees. Vir Carol Langenhoven het dit ’n nare werklikheid geword.
-
Tallie se groot lewensles
SARIE - April 2010
-
Tanya O'Connor blog - "My man het in my arms gesterf"
SARIE - Mei 2010
"My man is amper ‘n week gelede dood, ek gaan vandag sy as haal.
-
Tanya O'Connor blog: "Hallo, Lewe!"
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 17
Tanya O'Connor se man is in 2004 in haar arms dood. Sy't in net 'n paar jaar haar ma, pa en ouma ook aan die dood afgestaan. Sy's weer getroud en nou swanger met 'n seuntjie. Lees haar blog.
















Kommentaar