Wat geld nie kan koop nie . . .
Foto’s: Phyllis Green Galery
'n Engeleskaar vriendinne
"Dis 'n voorreg om gesond wakker te word. Vriendinne wat self al hartseer en trauma beleef het, is die beste troosters. Elke kollega is 'n potensiële vriendin. Ons is elke dag omring deur liefdevolle mense wat sonder huiwering daardie ekstra myl vir jou sal loop." - Elsabé Olivier, wetenskapkommunikasie-bestuurder aan die UP, wat deur haar kankerbehandeling en talle operasies deur 'n 'engeleskaar vriendinne' bygestaan is.
Lees in jou Desember-uitgawe van SARIE van 'n paartjie wat ná hul elfde poging om deur in vitro-bevrugting swanger te raak uiteindelik suksesvol was, en 'n vrou wat op 50 vir die eerste keer trou.
Verwante artikels
-
Dit het die resessie ons geleer
SARIE - Mei 2010
-
Jeremy Mansfield oor sy kanker-ervaring
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 8
-
Kankerlyers wat inspireer
SARIE - Augustus 2009
Daar's 'n baie spesiale projek wat sedert 2002 vir kankerlyers nuwe hoop gee en die reis van iemand wat met kanker leef op 'n baie spesiale manier uitbeeld.
-
Oprah se sêgoed
SARIE - November 2009
-
‘Engele dra my deur ’n aborsie’
SARIE - Junie 2006
17 jaar nadat sy ’n aborsie gehad het, kyk sy met dankbaarheid terug. Want by die pyn was ook ‘toevallige’ engele . . .
















Kommentaar
Mary het gesê:
Ek reageer op die advertensie Engele dra my deur. Ek gaan nie u veroordeel nie want die bybel leer my dat die oordeel kom my nie toe net net God alleen. Maar as ek mag, wil ek graag iets sê: Ek weet dat daardie fetus `n lewe was en dat hy/sy nou in die hemel is en wag vir u om eendag by hom/haar te wees. Laat jou lewe in Jesus se hande en dien Hom sodat jy eendag in die Hemel vreugde kan ervaar saam met jou kind want glo my daar is `n lewe. Ek sê dit met baie liefde!
12de Sep. 2011, 12:57Hyla het gesê:
Ek weet vandag wat my oorlede moeder ons soveel kere gedurende haar en ons leeftyd probeer leer het.... geen geld kan gesondheid koop nie! Vandag ervaar ek dit eerstehands - daar is geld maar die pyne wil nie verdwyn nie... ek dink ook vandag aan almal wat pyn ondervind en veral die met kanker... sterkte - ek bid vir julle
19de Nov. 2009, 11:50