29mood
Dit laat jou dink

Wat is dit om gelukkig te wees?

Vir jare lank is ons al opsoek na die perfekte formule van geluk. Meeste van ons dink dit le in skatte begrawe. Waar die woord skatte se definisie vir meeste van ons varieer. Goud, Geld, Gesondheid, God, watokal jy as skatte beskou? Tasbaar of nie tasbaar, ons is alewig opsoek na die perfekte kombinasie van skatte om een goue woord in ons lewe te vervolmaak; GELUK.

Ek het onlags hierdie definisie van geluk gehoor en dink hy maak meer as beslis baie sin:

“Om gelukkig te wees is ‘n bui, ‘n gemoeds-toestand , nie ‘n bestemming wat jy eendag hoef te bereik nie,

As ons dit besef, sal ons  meer dikwels hierdíé goue geluks-toestand “bereik