Wat is jou beste jare? 20's, 30's, 40's, 50's?
Sandra Bullock meen haar 40's is haar beste jare. Watter jare is/was jou beste?
Só het julle gestem:
20's - 33%
30's - 27%
40's - 36%
50's - 2%
60's en ouer 2%
En op SARIE se Facebook-blad?
"Baie beslis die 40's - jy weet wie jy is, jy het nie ander mense se goedkeuring meer nodig nie, en jy geniet nou net die lewe!" - Elize Verwaaij-Mare
"Ek is in my veertigs, maar party dae wens ek ek kan net n paar dae van my jonger jare (20's) oor hê." - Maureen Jansen van Rensburg
"Vlak in die 50, binne-in nog soos 27... Maar ai, buite begin als hang, gloei, pyn en benodig ek 'n bril, pilletjies ens ens!!!! Nogal lagwekkend...het altyd gedink mense oordryf." - Zandra Coetzee Duvenhage
Verwante artikels
-
Anneline Kriel praat oor skoonheid in haar 40's
SARIE - Februarie 2009
Volg haar spore deur die skoonheidswêreld. Kenners gee ook skoonheidswenke wat jy kan gebruik.
-
Anri van der Linde oor gesond eet, drink en oefen
SARIE - Mei 2010
Hoe bly jy koelkop mooi met 'n eie sake-onderneming, 'n woelige kleinding en 'n renjaer-man? Anri van der Linde, wie se tweede baba amper gebore word, deel haar lewensfilosofie
-
Jare het vlerke. Groot, wye vlerke.
SARIE - Desember 2008
Die een oomblik klink ons ’n glasie en tel die ou jaar af; net die volgende hang ons weer Kersliggies op. Hoe hét die tyd só gevlieg, vra ons. Wat het geword van 365 dae, 8 760 ure en 525 600 minute?
-
Jou beste jare: 20's, 30's 40's, 50's
SARIE - April 2010
As jy net die regte werk kan kry, of die regte man - dán sal jy gelukkig wees. Maar nee, elke lewensfase het sy eie uitdagings. Dit gaan oor hoe jy dit hanteer.
-
Sandra Bullock: "In my 40's lewe ek soos ék wil"
SARIE Maart 2010
Sandra Bullock is pas met die Oscar as beste aktrise vir haar rol in The Blind Side bekroon. Ná sy haar in haar 20's oor als bekommer het en deur haar 30's gewerk het, lewe sy op haar manier in haar 40's.
















Kommentaar