sr0105inhoud
Dit laat jou dink

Wat is jou beste jare? 20’s, 30’s, 40’s, 50’s?

Sandra Bullock meen haar 40’s is haar beste jare. Watter jare is/was jou beste?
Só het julle gestem:

20’s - 33%

30’s - 27%

40’s – 36%

50’s – 2%

60’s en ouer 2%

En op SARIE se Facebook-blad?

“Baie beslis die 40’s – jy weet wie jy is, jy het nie ander mense se goedkeuring meer nodig nie, en jy geniet nou net die lewe!” – Elize Verwaaij-Mare

“Ek is in my veertigs, maar party dae wens ek ek kan net n paar dae van my jonger jare (20’s) oor hê.” – Maureen Jansen van Rensburg

“Vlak in die 50, binne-in nog soos 27… Maar ai, buite begin als hang, gloei, pyn en benodig ek ‘n bril, pilletjies ens ens!!!! Nogal lagwekkend…het altyd gedink mense oordryf.” – Zandra Coetzee Duvenhage



  • http://rlskqixvcpvx.com/ niprao

    adLdRB vkyskqjtfjlm, [url=http://mjmsrpyxlwga.com/]mjmsrpyxlwga[/url], [link=http://hsnhpluwumcb.com/]hsnhpluwumcb[/link], http://bkufolqyfeta.com/