Dit laat jou dink

Wat maak jou gelukkig?

Geld (en duur geskenke) kan inderdaad nie geluk koop nie. ’n Taamlik nuwe veld in die sielkunde ondersoek wat mense gelukkig maak. Die resultate wys dit het dikwels te doen met verhoudings, soos vriendskappe en familieverhoudings. Dankbaarheid, om te geniet wat ons doen, oefening en ’n gesonder lewe kan ook lei tot vreugde. – Eugene du Plessis, sielkundige, Faerie Glen

  • Jen

    En… om in laas jaar se denim te pas!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • kirkee

    respek en tyd vir mekaar en die klein goed in die lewe wat tel – omgee, luister, help waar jy kan – piekniek in die natuur, mooi uitsig, stap op die strand, die Karoo, mense wat omgee, rooiwyntjie langs die vuur, goeie kos, goeie positiewe geselskap nie mekaar verkleineer nie ons kan leer by almal. Ook om nie mekaar of ander se goedhuid te misbruik nie, daat te wees, mekaar se laste te dra en te doen wat mens kan. ‘n Goeie fliek, goeie boek, braai of piekniek in die natuur en vriendelik te wees met mekaar.