sr1011myselfhoof4
Dit laat jou dink

Wat oefening so lekker maak

“Oefening is nou ’n lewenstyl. Ek is mal oor buite wees, oefen in die natuur. Dit het soveel bonusse.Vanoggend het ek die son sien opkomoor die berg. Dis soos ’n inspuiting. Dit maak my meer positief. In my werk sit ek heeldag voor ’n rekenaar, draf maak my kop skoon Ek is getrou aan wie ek is. Ek het lekker sportvriende, maar ook ander pelle, ek hou van die balans.

“Soms moet jy bereid wees om swaar te kry, vir daardie ongelooflike eindproduk. (Dit geld vir soveel in die lewe.) Ek lewe vir maande op daardie goedvoel-hormone en adrenalien as ek ’n groot wedloop gedoen het.” – Sandra Boer, ‘n navorsingsprojekbestuurder van Kaapstad. Sy was platgeslaan en sonder selfvertroue toe haar 12 jaar lange verhouding in 2001 beïndig is.”

In jou November-SARIE praat ons met 3 vroue vir wie oefening ‘n lewenstyl geword het, en wat hulle daaruit kry.

  • http://fnhgsyukyvla.com/ mptyzpth

    reFHz7 zqywptqnztit, [url=http://syrjsmvdfdgj.com/]syrjsmvdfdgj[/url], [link=http://gaaviihempyz.com/]gaaviihempyz[/link], http://scywlbccefdr.com/