Wat Zola (Budd) Pieterse van SA mis

Deur Charis Labuschagne, SARIE - Desember 2009

"Ek mis Afrika se son, die reuk van die veld en die grond ná 'n reënbui, die groot, oop lug, die ruimte en die baie sterre. Ek mis die mense en al hul manewales. Ek mis langlewe-vla, Creme Soda, Vicks-kougom en kaalvoet loop in die straat." - Zola (Budd) Pieterse, atleet

Lees die volledige onderhoud met Zola in die Desember-uitgawe van SARIE (vanaf 9 November te kry).

Verwante artikels

  • Bobotie (Suid-Afrika)

    Bobotie (Suid-Afrika)

    SARIE - Augustus 2008

    Dis een van die bekendste geregte en tipies Suid-Afrikaans

  • Die hart verlang

    SARIE - Junie 2008

    Vriende van ons se besittings is byna alles uitgewis in ’n brand terwyl hulle huis gebou het. Hulle mis veral die foto-albums. Die herinneringe.

  • Ryk (en lekker) – “Ek’s g’n glamour boy”

    Ryk (en lekker) – “Ek’s g’n glamour boy”

    SARIE - Maart 2007

    Kabbelende spiere en ’n volmaakte lyf. Dís Ryk Neethling. Maar hierdie swem-ikoon is méér as ’n blond in ’n Speedo . . .

Kommentaar