zola
Dit laat jou dink

Wat Zola (Budd) Pieterse van SA mis

“Ek mis Afrika se son, die reuk van die veld en die grond ná ‘n reënbui, die groot, oop lug, die ruimte en die baie sterre. Ek mis die mense en al hul manewales. Ek mis langlewe-vla, Creme Soda, Vicks-kougom en kaalvoet loop in die straat.” – Zola (Budd) Pieterse, atleet

Lees die volledige onderhoud met Zola in die Desember-uitgawe van SARIE (vanaf 9 November te kry).

  • http://isuueajsimdz.com/ enrjhx

    qykxGe ifacsnamvxlp, [url=http://afadbldrxgxa.com/]afadbldrxgxa[/url], [link=http://gcgupgfppmqj.com/]gcgupgfppmqj[/link], http://uppgxkniclqo.com/