Wens jy jy't 'n butler gehad? Julle vertel
"Ek wens ek het een gehad ja, en my eie sjef - sal SOVEEL makliker wees om gesonder te eet as die kos voorberei word." - Alicia Nel
"As hy opgelei word om divas se streke te kan hanteer, sal hy seker twee kleuters se vloermoere ook kan oorleef? Ek bestel minstens een, ja, asseblief!" - Ina Genade
Verwante artikels
-
Help, ek kan nie meer huishou nie! ‘n Butler gee raad
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 2
Dis werk, kinders grootmaak en dan moet jy nog die huis ook probeer reghou. Hier’s jou antwoord: Ons het ‘n bobaas-butler die kuns gaan afvra. Maar eers vertel hy van sy tyd saam met Uma Thurman
-
Nóg wenke van 'n bobaas butler: Skottelgoedwasmasjiene, lakens...
SARIE - Junie 2010
Moets en moenies vir 'n skottelgoedwasser
-
WEN 'n butler-kursus ter waarde van R15 000
SARIE - Junie 2010
Wil jy 'n butler word en is jy 'n vrou met volwassenheid en individualiteit? Slaan 'n butlerkursus van agt weke ter waarde van R 15 000 by die SA Butler-akademie in Kaapstad los.
















Kommentaar