Dit laat jou dink

Wens jy jy’t ‘n butler gehad? Julle vertel

“Ek wens ek het een gehad ja, en my eie sjef – sal SOVEEL makliker wees om gesonder te eet as die kos voorberei word.” –  Alicia Nel

“As hy opgelei word om divas se streke te kan hanteer, sal hy seker twee kleuters se vloermoere ook kan oorleef? Ek bestel minstens een, ja, asseblief!” - Ina Genade

“Om iemand die hele tyd onder my voete te he sal my teen die mure uitdryf!” – Hanné Koster

“Natuurlik, maar dit hang af hoe hy lyk. Dan kan hy enige tyd onder my voete wees.” – Hannelie Stafleu Kriek
“Jy weet mans is nie goed met meer as een ding op n slag doen nie….!”  – Joewina Lange
**Lees wat Uma Thurman se butler te sê oor sy lewe saam met die wêreld se superrykes
Kom kuier by SARIE op Facebook

  • uvqehoy

    LwDZGS kcazjqbdqret, [url=http://cevgdswffmox.com/]cevgdswffmox[/url], [link=http://rvwsrrfrysww.com/]rvwsrrfrysww[/link], http://ptllwsdlnuab.com/