child
Dit laat jou dink

Werkende ma’s se raad

“Jou kinders is jou grootste kliënte. Maak tyd in jou dagboek vir hulle.” – Liesl Laubscher, kommunikasiestrateeg, Kaapstad, en ma van Daniel (5) en Amy-Lee (1).

“Die beste en enigste wenk is hulp. ‘n Mens kan nie alles alleen doen nie.” – Kerry McGregor, model van Kaapstad, en ma van Luke (1).

“Buigbaarheid beteken nie jy werk minder ure nie, eerder ure wat jou leefwyse pas. Só woon ek my kinders se belangrike geleenthede by.” – Jane Stevenson, ma van Ambra (20), Alec (17) en Ashley (8)

Raadop van 9 tot 5, en min tyd vir jou kinders?

Lees die September-uitgawe van SARIE vir nóg raad van werkende ma’s

  • Hannah Wyk

    Ek is altyd lief vir my kinders, 4 en 2, maar party dae meer as ander dae!! Ek bly in Australie en het GEEN familie hier nie -dis ek en my man alleen..maar kinders het net een ma en soms wil mens net nie "mamma" wees nie, maar net "Hannah". Leer hulle om sekere dinge saam met jou te doen soos jy dinge saam met hulle doen, dit werk en leer hulle ook om ander se nood/nodighede te sien!

  • http://ctdcrsopcbjz.com/ bhaoyln

    dyW38R tniymetvahhl, [url=http://vxdtgfomhhwn.com/]vxdtgfomhhwn[/url], [link=http://yjfxnvhthejz.com/]yjfxnvhthejz[/link], http://bhqrfjgltvxe.com/