Zelda la Grange, Mandela se uitvoerende assistent
"Alles in jou lewe is glasballe wat jy in die lug probeer hou – geliefdes, vriendskap, gesondheid . . . Die enigste rubberbal tussenin is jou werk. As jy daardie bal laat val, sal dit altyd terughop, maar as jy die res laat val, is dit stukkend. Dis belangrik om aan die regte dinge aandag te gee. Werk en werk hard, maar koester die dinge wat kosbaar is." - Zelda la Grange, Mandela se uitvoerende assistent.
Lees ons lekker onderhoud met Zelda in die April-uitgawe van SARIE, vanaf Maandag 8 Maart te kry. Sy vertel van die 'sewe lewens se voorregte danksy Madiba'.
Verwante artikels
-
Anna-Mart van der Merwe se lewenslesse
SARIE - Desember 2009
-
Casper de Vries se hoop, vrese en lewenslesse
SARIE - September 2009
Geliefde komediant, se nuwe vertoning, BroedersAncestors, gaan oor verre verledes, vreemde voorvaders en vrot appels. Hy kyk na binne
-
Die fliek Invictus: Madiba magic vir Hollywood
SARIE - Mei 2009 | Kommentaar: 1
Wie kan die gloriedag in 1995 vergeet toe François Pienaar die Wêreld-beker bo sy koplig ná die Bokke se oorwinning oor die All Blacks?
-
Mandela se 46664
SARIE - Augustus 2009
Op Mandela-dag (16 Julie 2009) is die nuwe koper-weergawe van die 46664-armband wêreldwyd bekend gestel.
-
Shaleen Surtie-Richards se lewenslesse en gunstelinge
Shaleen Surtie-Richards het vir Marguerite van Wyk vertel wat haar tien belangrikste lewenslesse is...
-
Wat jy nie van Zelda la Grange geweet het nie...
SARIE - April 2010
Jare lank al is Zelda la Grange aan Madiba se sy. Hier verklap sy haar gunstelinge en dinge wat jy nie van haar geweet het nie...
-
Zelda la Grange, Mandela se uitvoerende assistent
SARIE Maart 2010
















Kommentaar
Melanie Luwes het gesê:
Dis die beste raad wat ek in 'n baie lang tyd tee gekom het. Gelyk aan 'n wonderlike en dinamiese vrou wat op so klein manier, 'n enorme verskil in een persoon se klein wereld kan maak. Dankie!
5de Mar. 2010, 09:51