Dit laat jou dink

Zelda la Grange, Mandela se uitvoerende assistent

“Alles in jou lewe is glasballe wat jy in die lug probeer hou – geliefdes, vriendskap, gesondheid . . . Die enigste rubberbal tussenin is jou werk. As jy daardie bal laat val, sal dit altyd terughop, maar as jy die res laat val, is dit stukkend. Dis belangrik om aan die regte dinge aandag te gee. Werk en werk hard, maar koester die dinge wat kosbaar is.” – Zelda la Grange, Mandela se uitvoerende assistent.

Lees ons lekker onderhoud met Zelda in die April-uitgawe van SARIE, vanaf Maandag 8 Maart te kry. Sy vertel van die ‘sewe lewens se voorregte danksy Madiba’. 

  • Melanie Luwes

    Dis die beste raad wat ek in ‘n baie lang tyd tee gekom het.
    Gelyk aan ‘n wonderlike en dinamiese vrou wat op so klein manier, ‘n enorme verskil in een persoon se klein wereld kan maak.
    Dankie!