Het jy gehoor?
-
Ryan Reynolds se Kaapstad-fliek begin draai
SARIE Februarie 2012
Die fliek Safe House, wat grotendeels in Kaapstad verfilm is en waarin Ryan Reynolds 'n hoofrol speel, begin 10 Februarie in fliekteaters in Amerika en Suid-Afrika draai. Hy vertel meer.
-
Wie se model-dogter is dit dié?
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
'n Bekende sanger se pragtige dogter, Lily, speel die hoofrol teenoor Julia Roberts in 'n nuwe Sneeuwitjie-fliek, Mirror Mirror: The Untold Adventures of Snow White. Sy's Sneeuwitjie en Julia die bose koningin. Só berig hellomagazine.com.
-
FOTO: Amanda Strydom 15 jaar ouer
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
"Dit was 'n skok om myself in die spieël te sien..." Só het Amanda Strydom op Facebook gesê oor haar grimering vir haar nuwe verhoogstuk, Voor ek vergeet.
-
Kyk hoe lyk Andriëtte nou?!
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 51
Deesdae sien jy ’n maerder en fikser Andriëtte Norman op die verhoog. Sy vertel sy het sedert November 2010 al tien kilogram afgeskud. Haar geheim?
-
Wie se kleindogter is dit dié?
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 3
Rocker Mick Jagger se kleindogter Amba Jackson het reeds haar trouman losgeslaan – en sy is nou maar eers 16.
-
Michael Mol se spesiale boodskap vir SARIE-lesers
SARIE Februarie 2012
Dr. Michael Mol, Liezel van der Westhuizen en 'n rits ander bekende persoonlikhede is die ambassadeurs van die splinternuwe Think Red-veldtog teen hartverwante siektes in SA. SARIE TV was by die bekendstelling om met hulle te gesels.
-
Gwyneth Paltrow gewaagd op tydskrifvoorblad
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Sjoe, Gwyneth! Kyk dié super-sexy voorblad van die nuut-ontwerpte Amerikaanse Harper's Bazaar!
-
Oud 7de Laner in Emmy-bekroonde vervaardiger se nuwe fliek
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Neil Sandilands speel binnekort in Emmy-bekroonde vervaardiger Dan Jawitz se nuwe fliek. "One Last Look" is 'n riller deur skrywer/regisseur Philip Roberts. Só berig Filmcontact.com
















Kry jou SARIE oral, enige tyd