Het jy gehoor?

En die sexieste man op aarde is…

Victoria Beckham se man én die pa van haar 4 kinders het stof in die oë van manne soos Ryan Gosling, Ryan Reynolds en Bradley Cooper geskop. Gosling, Reynold en Cooper het onderskeidelik 2de, 3de en 4de plek losgeslaan.

Leser-stemme en ‘n paneel van kenners het die lys bepaal.

Só lyk die res van die lys:
1 David Beckham
2 Ryan Gosling
3 Ryan Reynolds
4 Bradley Cooper
5 Jake Gyllenhaal
6 Robert Pattinson
7 Tom Hardy
8 Johnny Depp
9 Hugh Jackman
10 Zac Efron
11 George Clooney
12 Harry Judd
13 Gary Barlow
14 Adam Levine
15 Gerard Butler
16 James Franco
17 Taylor Lautner
18 Harry Styles
19 Brad Pitt
20 Orlando Bloom
21 Justin Timberlake
22 Olly Murs
23 Ian Somerhalder
24 Michael Fassbender
25 Tinie Tempah