Het jy gehoor?
-
Só lyk Lianie May en Jay se nuwe duet-album
SARIE Mei 2012
"Toe stop my hart", "In a moment like this" ... treffers van dié twee wat jy sal onthou. Nou's Lianie May en Jay terug met ’n splinternuwe duet-album, Bonnie en Clyde.
-
Coleske-broers sing op Karlien se troue
SARIE Mei 2012 | Kommentaar: 4
SA se suksesvolle duet-groep Coleske gaan op Karlien van Jaarsveld en Derick Hougaard se troue sing. En dit kom as geen verrassing dat die bruilofsgaste een van hul grootste treffers gaan hoor nie ...
-
Só lyk Bennie Griesel in die Deon Meyer-fliektrilogie...
SARIE Mei 2012 | Kommentaar: 14
As die boek 13 Uur jou nie 'n nag lank besig gehou het nie, het een van Deon Meyer se ander speurboeke jou waarskynlik al in 'n greep gehad. Nou word die Devil's Peak-fliektrilogie gemaak, en die akteur vir die rol van Bennie Griesel is pas bevestig.
-
Legendariese haarkapper oorlede
SARIE Mei 2012
Een van die wêreld se voorste haarkappers, Vidal Sassoon, is gister in die ouderdom van 84 oorlede.
-
Karlien van Jaarsveld trou in die Paarl
SARIE Mei 2012
Die Paarl is haar geboortedorp en daarom is dit vir haar baie spesiaal dat sy juis daar gaan trou, sê die sangeres Karlien van Jaarsveld.
-
Nog nuwe gesigte in 7de Laan
SARIE Mei 2012 | Kommentaar: 1
Die eksotiese Asha, flambojante Aunt Rishna, dinamiese Lilian, aantreklike Ockert, fiksheidsbewuste Tant Dolores en haar langverlore seun Morné sorg beslis vir ekstra aksie in die Laan. Maar daar is nog nuwelinge op pad wat beloof om hulle merk in Hillside te maak.
-
Semi-soet-aktrise se splinternuwe haarstyl
SARIE Mei 2012 | Kommentaar: 9
Die aktrise Anel Alexander spog met 'n nuwe natuurlike, bloedrooi bob
-
FOTO: Nicole Kidman en haar baba Faith op voorblad
SARIE Mei 2012
Die aktrise Nicole Kidman en haar babadogtertjie, Faith Margaret, verskyn op die voorblad van die Junie/Julie-uitgawe van Harper's Bazaar. Só berig www.justjarred.com
























Kry jou SARIE oral, enige tyd