Het jy gehoor?
-
Jou Aug-Sept SARIE Kos is hier!
SARIE KOS Augustus / September 2011
Die nuwe uitgawe van SARIE KOS is van vandag, 3 Augustus 2011 op die rak.
-
Ondersteun só vir Joost
SARIE Augustus 2011
Die Suid-Afrikaanse Rugby Legendes Organisasie (SARLA) hou ’n banket ten bate van Joost van der Westhuizen.
-
30 Afsprake in 6 maande
SARIE Junie 2011 | Kommentaar: 11
Wat doen ’n vrou as sy teen 30 nog nie die regte man ontmoet het nie? sy vra 30 mans uit! Want dalk is meneer reg onder hulle...
-
Deon Lotz se wegholsukses-jaar
SARIE Julie 2011
Vir die akteur Deon Lotz was 2011 ’n besige jaar. ’n Jaar vol opwinding, hoogtepunte, optredes en flieks.
-
Katy Perry is nou blond
SARIE Julie 2011
Die Teenage dream-sanger is glad nie bang om haarself te transformeer nie.
-
Sy van of my van? Desiré Gardner vertel
SARIE Augustus 2011
“Een van my groot besluite was om my van ná my troue na Gardner te verander. Dit was nie ’n maklike besluit nie omdat ek reeds as Desiré Manthey naam gemaak het as aktrise," vertel Desiré, wat die rol van Daleen vertol in die kykNET-sepie Binneland.
-
Charlize as wrede koningin in Sneeuwitjie
SARIE Julie 2011
Hoewel die verfilming van Snow White and the Huntsman eers in Augustus vanjaar begin, is die eerste foto’s wat pas deur Universal Studios uitgereik is, genoeg om mense baie opgewonde te maak oor die eindproduk.
-
SA-ster van Bold and the Beautiful, gesels met SARIE
SARIE Augustus 2011
Terry Pheto, die talentvolle Tsotsi-aktrise en gesig van L’Oréal SA, het ’n rol as ’n SA hartchirurg in die Amerikaanse sepie The Bold and the Beautiful losgeslaan.
























Kry jou SARIE oral, enige tyd