Het jy gehoor?
-
Riana Nel se splinternuwe musiekvideo saam met Coleske
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 10
Dis Riana se gróót jaar! Die moeite werd, haar eerste sekulêre album (sy is eintlik bekend vir gospel), is einde verlede jaar en onder die top-5 beste verkopers in die land. Dit het reeds byna 40 000 verkoop en is sterk op pad na platinum-status! Nou's 'n nuwe musiekvideo, Soos die son, pas bekendgestel...
-
Celine Dion kanselleer konserte
SARIE Maart 2012
'n Virus wat haar stembande affekteer is nou die rede waarom pop-sangeres Celine Dion tot vroeg-Junie nie mag sing nie.
-
Parlotones klim Kilimanjaro vir vroue
Die Parlotones gaan die hoogste berg in Afrika klim vir die Africa-UNiTE Speak Out and Climb-veldtog teen en vroue-mishandeling. Só berig www.sundayworld.co.za
-
VIDEO: Top-pianiste speel op konsert vir Christa
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 6
Tien van Suid-Afrika se voorste pianiste het onlangs op Potchefstroom bymekaargekom om nog 'n konsert ten bate van Christa Steyn te hou. Hier's enkele video-hoogtepunte.
-
FOTO'S: Sterre op kykNET se blou tapyt by Fiestas
SARIE Februarie 2012
Dit was 'n glansgeleentheid soos min! Die tweede jaarlikse Fiesta-toekennings van kykNET is op 23 Februarie in Kaapstad aangekondig, en al wat 'n gróót naam in die teaterbedryf is, was daar.
-
Angelina Jolie deur die jare in Vogue
SARIE Februarie 2012
Vir baie is sy dié mooiste vrou in Hollywood en vir die meeste vrouetydskrifte is sy die ideale voorbladgesig. Só het sy deur die jare in Amerikaanse Vogue gepryk.
-
Friends-sterre sê nee vir fliek
Matt LeBlanc (Joey) is toe nie die enigste Friends-ster wat dink 'n Friends-fliek is 'n slegte idee nie, berig www.usmagazine.com.
-
Oscars 2012 - wie gaan wen? Jy kies!
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 5
Ons wil graag by jou hoor wie jy dink vanjaar met die groot toekennings gaan wegstap. Hier's die benoemings in die 3 groot kategorieë vir vanjaar se Oscars
























Kry jou SARIE oral, enige tyd