Nuut & nuus
-
Sean Else trek Kaap toe
SARIE Februarie 2012
Die rolprentregisseur Sean Else is nou 'n Kapenaar. Op 1 Februarie het hy en sy vrou (met wie hy op 3 Desember 2011 getroud is), Carla, van die Noorde na Houtbaai getrek.
-
Patricia Lewis verloor 8 kg (binne drie maande!)
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 23
"Boere-Zumba" en báie minder koolhidrate (en meer proteïene soos eiers, vis, maalvleis en biefstuk) is haar geheim.
-
Bekende akteur skud só kilogramme af
SARIE Februarie 2012
30 Rock-ster en bekende Hollywood-akteur Alec Baldwin (53) sê hy voel beter en gesonder as óóit tevore. En dit ná hy met diabetes gediagnoseer en byna 15 kilogram afgeskud het. Só berig www.usmagazine.com
-
Regardt se Hollywood-droom word waar
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 1
Tien jaar lank het die draaiboek in regisseur Regardt van den Bergh se kop afgespeel. Nou gaan dit verfilm word: Sy epiese Jesus-fliek The Lamb. En dit gebeur alles op Hollywood-skaal.
-
SARIE se Mariska verklap haar top 5-skoonheidsitems in haar handsak
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 5
Mariska van Rooyen, SARIE se skoonheidsredakteur, het haar handsak spesiaal vir sarie.com-gebruikers oopgemaak en verklap watter skoonheidsprodukte sy áltyd by haar het.
-
Elvis Blue en Chireze se "tweede wittebrood"
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 2
Dié ski-toer in Oostenryk is 'n droom wat waar geword het vir Elvis Blue en sy vrou, Chireze.
-
Errol van '7de Laan' raak op Tafelberg verloof!
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 16
Christo Davids (Errol van 7de Laan) en sy vriendin, Cindy Khana , het 2012 op 'n hoë noot begin toe hulle op 6 Januarie verloof geraak het.
-
Barry Ronge se top 5-flieks vir die begin van 2012
SARIE Januarie 2012
Die Oscars is om die draai en ons het by die vermaakjoernalis en -resensent Barry Ronge gaan uitvind watter 5 flieks hom vir die eerste 3 maande van 2012 werklik opgewonde het.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd