Nuut & nuus
-
VIDEO: Kuier agter die skerms met Karlien + sy verklap haar gunstelinge
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 3
Toe haar ouers geskei is, was Bobby daar vir haar. Vandag is hy haar pêl en beskermer, en dan is daar ook haar rugby-Liefling. Sy's op die Februarie 2012-uitgawe van SARIE.
-
Die man wat Charlize se hart gesteel het
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 4
Op skool was Charlize Theron ‘dolverlief’ op ’n seun wat sy gedink het nie van haar bestaan weet nie. Ons het hom, die kunstenaar Johan Botha, in Johannesburg opgespoor . . . en gehoor hy wás mal oor haar!
-
Elzabé Zietsman ná haar nierskenking
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 13
Hoe gaan dit met kabaretster Elzabé Zietsman ná sy haar linkernier aan haar susterkind geskenk het?
-
Bekende aktrise in rol van Elizabeth Taylor
SARIE Januarie 2012
Ná sy onlangs 'n Marilyn Monroe-fotosessie vir Playboy gedoen het Lindsay Lohan nou moontlik die rol van Elizabeth Taylor losgeslaan in fliek vir die Lifetime-TV-netwerk in Amerika. Só het The Hollywood Reporter berig
-
Só hou Halle Berry (45) haar tydlose lyf
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 2
As 'n mens so na Halle Berry (45) kyk, kan jy skaars glo dat sy in haar veertigs is en ma van 'n 3-jarige. Om nie te praat van daai bikini-lyf in die James Bond-fliek nie.
-
Ryk Neethling se suster oor haar kankerstryd
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 6
Hoe gaan dit nou met Elsjé Blair ná haar jarelange stryd teen kanker?
-
Hoe gaan dit met Muriël Lategan, Dozi se eks?
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 10
Ons het gaan aanklop by dié "malkoppie" van Moorreesburg om te hoor hoe dit met haar gaan. En sy's beslis weer vertroue in die liefde . . .
-
Fliekresensie: Midnight in Paris
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 1
Glad nie 'n ligsinnige romanse nie!
























Kry jou SARIE oral, enige tyd