Nuut & nuus
-
Regardt se Hollywood-droom word waar
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 1
Tien jaar lank het die draaiboek in regisseur Regardt van den Bergh se kop afgespeel. Nou gaan dit verfilm word: Sy epiese Jesus-fliek The Lamb. En dit gebeur alles op Hollywood-skaal.
-
SARIE se Mariska verklap haar top 5-skoonheidsitems in haar handsak
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 5
Mariska van Rooyen, SARIE se skoonheidsredakteur, het haar handsak spesiaal vir sarie.com-gebruikers oopgemaak en verklap watter skoonheidsprodukte sy áltyd by haar het.
-
Elvis Blue en Chireze se "tweede wittebrood"
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 2
Dié ski-toer in Oostenryk is 'n droom wat waar geword het vir Elvis Blue en sy vrou, Chireze.
-
Errol van '7de Laan' raak op Tafelberg verloof!
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 16
Christo Davids (Errol van 7de Laan) en sy vriendin, Cindy Khana , het 2012 op 'n hoë noot begin toe hulle op 6 Januarie verloof geraak het.
-
Barry Ronge se top 5-flieks vir die begin van 2012
SARIE Januarie 2012
Die Oscars is om die draai en ons het by die vermaakjoernalis en -resensent Barry Ronge gaan uitvind watter 5 flieks hom vir die eerste 3 maande van 2012 werklik opgewonde het.
-
Ontmoet Mej. SA, Melinda Bam
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 5
Die 22-jarige Melinda Bam, wat haar B.Com.-graad in bemarkingsbestuur in November verlede jaar met lof verwerf het, is op 11 Desember 2011 by Sun City as die nuwe Mej. Suid-Afrika gekroon. Ons kuier 'n bietjie saam met haar.
-
Mathys Roets word motiveringspreker
SARIE Januarie 2012
Ons het met hom gesels oor dié nuwe hoedjie wat hy dra.
-
Karlien van Jaarsveld oor die manne in haar lewe
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Toe haar ouers geskei is, was Bobby daar vir haar. Vandag is hy haar pêl en beskermer, en dan is daar ook haar rugby-Liefling . . .
















Kry jou SARIE oral, enige tyd