Nuut & nuus
-
Gerhard Steyn se moeilike grootwordjare
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 16
Super-gewilde sanger, Gerhard Steyn, praat openlik oor die moeilike tye in sy lewe en die genesing wat musiek gebring het.
-
Bekende akteur speel nuwe dokter in Binneland
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 12
Die akteur en sanger Stefan Ludik is van middel Februarie in die gewilde M-Net-sepie Binneland te sien. Dié dokter gaan glo vir vele verrassings sorg. Nóg goeie nuus is: Stefan is steeds 'n bachelor!
-
Gerhard Steyn verklap 'n geheim, antwoord lesersvrae
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 3
Hy't gesukkel om 'n deurbraak in die Afrikaanse musiekbedryf te maak. Hy moes boonop moeilike grootwordjare oorkom. Toe skryf hy 'Baby Tjoklits'... en genesing kon begin. Gerhard Steyn gesels in die Februarie-uitgawe van SARIE
-
VIDEO: Kuier agter die skerms met Karlien + sy verklap haar gunstelinge
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 3
Toe haar ouers geskei is, was Bobby daar vir haar. Vandag is hy haar pêl en beskermer, en dan is daar ook haar rugby-Liefling. Sy's op die Februarie 2012-uitgawe van SARIE.
-
Die man wat Charlize se hart gesteel het
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 2
Op skool was Charlize Theron ‘dolverlief’ op ’n seun wat sy gedink het nie van haar bestaan weet nie. Ons het hom, die kunstenaar Johan Botha, in Johannesburg opgespoor . . . en gehoor hy wás mal oor haar!
-
Elzabé Zietsman ná haar nierskenking
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 13
Hoe gaan dit met kabaretster Elzabé Zietsman ná sy haar linkernier aan haar susterkind geskenk het?
-
Bekende aktrise in rol van Elizabeth Taylor
SARIE Januarie 2012
Ná sy onlangs 'n Marilyn Monroe-fotosessie vir Playboy gedoen het Lindsay Lohan nou moontlik die rol van Elizabeth Taylor losgeslaan in fliek vir die Lifetime-TV-netwerk in Amerika. Só het The Hollywood Reporter berig
-
Só hou Halle Berry (45) haar tydlose lyf
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 2
As 'n mens so na Halle Berry (45) kyk, kan jy skaars glo dat sy in haar veertigs is en ma van 'n 3-jarige. Om nie te praat van daai bikini-lyf in die James Bond-fliek nie.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd