Nuut & nuus
-
Ryk Neethling se suster oor haar kankerstryd
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 6
Hoe gaan dit nou met Elsjé Blair ná haar jarelange stryd teen kanker?
-
Hoe gaan dit met Muriël Lategan, Dozi se eks?
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 3
Ons het gaan aanklop by dié "malkoppie" van Moorreesburg om te hoor hoe dit met haar gaan. En sy's beslis weer vertroue in die liefde . . .
-
Fliekresensie: Midnight in Paris
SARIE Januarie 2012
Glad nie 'n ligsinnige romanse nie!
-
Justin Timberlake en Jessica Biel verloof!
SARIE Januarie 2012
Een van Hollywood se sexyste paartjies is op pad kansel toe.
-
16-jarige Katryn Kruger dié model om dop te hou!
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 7
Afrikaans en skaars 16, maar die modewêreld gons dat sy dié model in 2012 gaan wees!
-
Paul du Toit: 'Eintlik is ek skaam'
SARIE Januarie 2012
Paul du Toit, akteur (nou weer te sien in kykNET se sepie Binneland), aanbieder, medeskrywer en -vervaardiger van die reisprogram Rof of spog op SABC2, is hier om ’n storie te vertel . . .
-
Marita van der Vyver: 'My Franse nuwejaar'
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 1
Die Franse stuur nie Kerskaarte of selfs seisoensgroete vir mekaar nie, maar van nuwejaarswense kan niemand wegkom nie.
-
Fanie se 5 minute met 'The Pink Handyman'
SARIE Januarie 2012
Dean Stockenstrom met sy pienk gereedskap en pienk frokkie is die pienk nutsman van Kaapstad. Hy’s ook die kêrel van TV-aanbieder Liezel van der Westhuizen.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd