Nuut & nuus
-
Rituele waar rus is
SARIE Desember 2011
Drie vroue skep spesiale oomblikke in hul lewe met rituele. Jy kan ook op dié manier stil word...
-
Ná Kersfees-eetplan
Hier's 'n eetplan vir die post-feesseisoen.
-
Spesiaal vir jou! 'n Ná Kersfees-eetplan
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 2
Verloor die Kersfees-vetjies in net 10 dae.
-
Hoe kom ek uit die rooi ná die feestyd?
SARIE Januarie 2012
Kersfees is verby en soos baie ander het ek weer te veel geld op geskenke, kos en kuier uitgegee. Aan die begin van 2012 lyk die ekonomie minder rooskleurig. Hoe kry ek weer my finansies op koers? En as almal nou skielik veel minder geld sou uitgee, hoe gaan ons weer geld in die mark kry om die ekonomie aan die gang te hou?
-
Michélle van Breda: "2011 he ons getoets... deeglik"
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 1
2011 het ons getoets. Deeglik.
-
Nataniël oor geskenke: "Dis die gedagte wat tel"
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 1
Al ons goed, die miljoene en miljoene goed op Aarde, waar moet dit heen? Dié gedagte los jou nie gou nie.
-
’n Psalm 23- Kersfees
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 3
-
Steve D sterk aan in Hospitaal
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 1
Die gewilde kunstenaar, Steve D wat veral bekend is vir sy vertolking van immergroen-treffers soos The man who plays the mandolino en Kom saam vanaand, is verlede week in die hospitaal opgeneem.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd