Nuut & nuus
-
Help, dit is vakansie!
SARIE Desember 2011
Ek is gek na my werk en word gereeld bevorder. Dis byna al ding wat my werklik gelukkig maak. Dit voel of my werk definieer wie ek is. Wanneer die vakansie aanbreek, kry ek angsaanvalle en ek raak letterlik siek. Niemand kan dit met my irritasie uithou nie. Hoekom word ek juis dan siek? Hoe skep ek balans en wat moet ek doen om na die vakansie uit te sien?
-
Drama in 7de Laan
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 12
Sommer vroeg in die nuwe jaar is daar al drama in die Laan - in elke sin van die woord - en kan ons vriende gesien word soos nog nooit vantevore nie.
-
Wat maak 'n geskenk prysloos?
SARIE Desember 2011
Kersgeskenke is duur, maar dikwels gou vergete. Vir baie mense is die grootste geskenke dié wat geld nie kan koop nie.
-
Die beste geskenk vir jou kind
SARIE Desember 2011
Jou kinders kan nie wag om die (duur, blink) geskenke onder die Kersboom oop te maak nie. Hoe gee jy sonder om te bederf en ’n materialistiese kind groot te maak?
-
Victor Matfield oor sy stormagtige verhouding met Jake White
SARIE Desember 2011
Die perfekte Kersgeskenk vir die man in jou lewe: My Reis deur Victor Matfield. Lees hier 'n uittreksel oor dié rugby-legende se loopbaan as BlouBul en Springbok.
-
Onse Katryn met die mode-wêreld aan haar voete
SARIE November 2011
Afrikaans en skaars 16, maar sy het die internasionale modewêreld aan haar voete.
-
2011 se goue oomblikke
SARIE Desember 2011
Nie net het die goudprys die hoogte ingeskiet in 2011 nie, daar was ook vele goue oomblikke en glansmense wat almal geïnspireer het.
-
FOTO'S: Donnalee agter die kameras
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 15
Donnalee Roberts is op ons Januarie 2012-uitgawe voorblad, en gesels oor die verleiding wat haar hartsplekke bring. Kyk hier na foto's van haar fotosessie in Johannesburg
















Kry jou SARIE oral, enige tyd