‘Plaasjapie’ se Danielle: Ek was bitter en gebroke. Ek moes myself net ‘reset’
As daar een plaasjapie was wat al haar gereedskap gebruik het om op die plaas te bly, is dit Danielle Reinecke (24), somatoloog van Rustenburg.