televisie liedjies
Ons hou van

Ons Vrydaglysie: Kan jy nog dié temaliedjies saamsing?

Ons voel bietjie nostalgies vandag … Wanneer laas het jy voor die televisie “Love and Marriage” gesing? Of ’n Dawson’s Creek-episode gekyk?

Wees gewaarsku, sodra jy hierdie liedjies begin speel, gaan dit beslis die hele dag in jou kop draai!

1. Touched By An Angel

2. The Love Boat

3. Cheers

4. Gilmore Girls

5. Dawson’s Creek

6. Married With Children

7. Full House

8. Friends

9. Saved By The Bell

10. Golden Girls

11. The Fresh Prince of Bel-Air

12. Frasier

13. Sue Thomas: F.B.Eye

En wat van dié programme? Herken jy die deuntjie?

Knight Rider

Everybody Loves Raymond

Dallas

Murder She Wrote

Will & Grace

The A-Team

Seinfeld

Law & Order

ER

Lees ook

Is die perm op pad terug?

Mode-item kry nuwe lewe

Dié baadjie is gepas vir elke ouderdom