sk0812smoothies01
Ons hou van

Kokosneut-en-wortel lekkerte

Hierdie gesonde drankie is perfek vir ontsuiwering.

1/4 k kokosneutwater
1/3 k wortelsap

Meng in ’n martini-glas. Garneer met vars tiemie, koljander of wortelrepies. Die betakaroteen in wortels help beskerm jou teen kanker en is goed vir jou vel.

Bron: Suzelle Viljoen, geregistreerde dieetkundige by Inge Retief & Associates in Johannesburg.

Kontak Suzelle  | 011 875 1914 | www.ingeretief.co.za

Lees nou: