Wat eet ons vandag?
-
Tot taamlik onlangs was botterskorsie-sop ’n gewilde voorgereg. Maak nou wortel-en-preisop as voorgereg. Dis ’n heerlike afwisseling.
-
Dis Leipoldt se weergawe van die Britse toad in the holeProbeer die resep:
Padda in die gat
-
Ai, dis darem 'n ou staatmaker vir vegetariërsProbeer die resep:
Spinasiepastei
-
-
Probeer dié een gerus. Maak sommer al drie - die marinade is dieselfde, maar vir die hoender word kerriepoeier bygevoeg.
-
Dis nou vir jou ’n uithaal-en-wys-sop, ideaal vir ’n swierige ete
-
Jy het reg gelees - dis gebak. Die voordeel van dié manier van risotto maak, is dat jy nie die heeltyd voor die stoof hoef te staan en roer nie.Probeer die resep:
Gebakte risotto
-
Jy hoef nie saans ure in die kombuis deur te bring nie - niks langer as 30 minute nie!
-
In 2004 het ek in Tsjiang Mai in Thailand ’n dag lange kookklas gehad. Dis een van die geregte wat ek daar geleer het.Probeer die resep:
Vis met groenkerrie
-
Jy sal nie glo hoe lekker ’n kerriepasta kan wees nie. Hierdie resep is vinnig en ideaal om te maak as jy laat van die werk af kom.
-
-
-
-
-
Nuut & Nuus Pasella se Dieter Voigt wys sy gunsteling-foto's
My sê tel
Hoeveel tydskrifte koop/lees jy gemiddeld per maand?