FOTO: Ter illustrasie
Unsplash / Jens Theeß

FOTO: Ter illustrasie Unsplash / Jens Theeß

Wat eet ons vandag?

Pomelo-en-bosbessie-drankie

Geniet hierdie heerlike verfrissende drankie. Voeg ’n sopie van jou gunsteling-jenewer by vir ekstra skop. 

  • 60 ml pomelosap
  • 60 ml bosbessiesap (cranberry)
  • 60 ml sodawater
  • 30 ml jenewer (opsioneel)
  • Xylitol na smaak (opsioneel)

Meng, gooi in ’n verkoelde glas met fyngemaakte ysblokkies en garneer met kruisementblare. Pomelo’s bevat oplosbare vesel en kan help om cholesterolvlakke te verlaag.

Bron: Suzelle Viljoen, geregistreerde dieetkundige by Inge Retief & Associates in Johannesburg.

Kontak Suzelle | 011 875 1914 | www.ingeretief.co.za

Lees nou: